Maak Self jou Wêreld Mooi
IDEES is die ultieme gids vir 'n vars, moderne leefstyl, en vir kreatiewe mense met 'n passie vir die lewe.
Idees gaan oor om jou wêreld mooier te maak. met maklike projekte en met
stap-vir-stap-aanwysings is hierdie die moet-hê-gids vir handwerkers, kunstenaars, naaldwerkers, vervaardigers, kokke en selfdoen-huismooimakers.